Username:
Password:
Leaving on a jet-plane...City Tour DubaiArriving in RiyadhThe first day...Four Season's SushiMore work, more!Fuel shortage in Saudi!?Final work in RiyadhFinal night in RiyadhRiyadh AirportJeddah AirportTo Al Wajh!A close shave...Site recce "near" Al WajhDining with the Captian...Working next to the Red SeaMore work, more playThe work continuesA night on the townRoadtripSearch for the missing Petroglyph linkThe work continuesYes, more workSecond last dayAttack of the killer white bugsThe old city26 Hours in transit
 
jnrouxMiddle East Working Trip 2011
Not enough votes to display rating.
Apr 4 201127 journal entries207 photos7 comments4564 views
 

Overview

Tagline

Working trip to Saudi Arabia (Working in the desert... fun).

 
Countries visited: United Arab Emirates & Saudi Arabia

Journal

Apr 20 2011, 12:09 PMAl Wajh, Saudi Arabia4 photos

 

Apr 20 2011, 09:59 AMAl Wajh, Saudi Arabia21 photos

 

Apr 19 2011, 08:56 AMAl Wajh, Saudi Arabia7 photos

 

Comments

1 | 2 Log in to add comment

Plaasgroete

Written by adolenenel@gmail.com  26 months ago


Hi Jaco,dit was nou so lekker om na jou foto's te kyk. Jy is nou omtrent wereldberese. Die lug lyk vir my net soos die lug by Kairo Lughawe toe ek verlede jaar daar gewees het. Woestyn is nie soos Karoo nie, Karoo se lug is helder, woestyn se lug is dof. Sien uit na jou stories by jou foto's. Verstaan jy darem iets of is jy ook maar op jou hande aangewese. Geniet elke oomblik. Al is dit werk, bly verandering amper soos vakansie. LIef vir jou, Ma.

Seegroete van George

Written by ADRoux  26 months ago


Ons kan nie wag dat jy die volgende foto's laai nie! Ons soek asb. byskrifte by die foto's, die nuuskierighied neem oor. Is die lug ooit blou? Vir ons lyk die wêreld maar vaal. Hoop alles loop goed af. Geniet die nuwe ervaring. Liefde Pa en ma

Seegroete van Al Wajh

Written by jnroux  26 months ago


Hallo al die toekomstige oumas en oupas daar in ons mooi land! Jammer ek het nog nie tyd gekry om die stories te skryf nie. Vir nou maak ek net notas en sal dan die stories insit sodra ek 'n tydjie af kry! Die hotel in Al Wajh is so kwartster as ek dit met die 5ster Sherton in Riyadh vergelyk. Nietemin, die plek is baie mooier en ons het selfs 'n pragtige sonsondergang gehad vandag (gaan kyk die fotos)! More is oggend gaan ons 6:30 'n draf langs die see vat en dan volstoom aan die werk spring! Hou julle op hoogte... Baie liefde, Jaco.

George-groete

Written by ADRoux  26 months ago


Dis indrukwekkende rotse en verder lyk dit vir ons asof julle net eet! Ek hoop jy het vir ons een van daardie matjies waarop hulle so piekniek hou langs die waterstroompie, ingepak. Ons het nie geweet die land kan so mooi wees in daardie omgewing nie. Sien uit na jou terugkeer. Baie liefde Pa en ma

plaasgroete Keiskie, Saterdagmiddag, 4h00

Written by adolenenel@gmail.com  26 months ago


Hi Jaco, Soos jy kan sien is dit nou koffietyd hier op die plaas. Koffie en koppe. Al is ek alleen is dit soos met die pavlof honde,4h00 lus ek koffie!!!Jou foto's het my nou behoorlik betower, met al daardie mooi berge. Die stofwolke laat 'n mens amper voel of dit 'n droom is. Ek wil ook van daardie rooi matjies he waarop julle so sit en eet. Lyk my hulle is "kindproof" en daar kan maar op hulle gemors word. Jy moet die laaste week geniet. Hoop julle werk is voorspoedig. Verlang al baie. Liefde Ma.

Title:

Comment:



 
 
Not enough votes to display rating.

Hint: Click on any point or location to bring up the map gallery

Click to change map sizeClick to view large mapClick to view large map
Home  |  Blog  |  Terms and Conditions  |  Privacy Policy  |  Copyright © 2013 Klika. All Rights Reserved.